R950.00 /night

Kudu Safaris Africa

KUDU SAFARI AFRICA

JAG PRYSLYS 2025

KOM EN GENIET ’n TRADISIONELE NOORDKAAP JAG ERVARING

’n PAAR JAG REELS

  1. Veiligheid te alle tye, u reis, verblyf en jag aktiwiteite geskied op eie risiko.
  2. Respekteer die natuur en jou mede jagters.
  3. Minimum kaliber vir groot wild -.270.
  4. Geen misbruik van alkohol in die jagveld.
  5. Kwesbokke word voor betaal.
  6. Besprekings deposito van 100% op dagfooi as bevestiging van bespreking, nie terug betaalbaar nie.
  7. Alle pryse sluit 15% BTW uit.
  8. Minimum 4 jagters en maksimum 12 jagters (vergunnings kan met ons gereël word).
  9. Jag rekening moet vereffen word voor jagplaas verlaat word.
  10. Geen jag sal gedoen word sonder die toesig van ph of gids nie, ook nie op sondae nie.
  11. Minimum 4 dae.
  12. Spesiale bestelling diere soos bv. Sable, Roan en Buffel word ’n 50% deposito verlang.
  13. Geen troeteldiere word toegelaat.
  14. Maksimum 4 jagters per jag voertuig.

WAT OM SAAM TE BRING

  1. Eie vuurwapens (ons voorsien ook ’n huuropsie en beskik oor verskillende kalibers om te huur).
  2. Kos indien selfsorg.
  3. Drinkgoed.
  4. Handdoeke.
  5. Goeie gesindheid en sin vir humor.

AKKOMODASIE VIR 2025

  1. Volledige toegeruste jaghuis met DSTV en WIFI.
  2. Jaghuis selfsorg R950-00 per persoon per dag.
  3. Jaghuis waar etes voorsien word R1700-00 per persoon per dag.
  4. Kamp area in die bos, minimum geriewe, water en toilet R600-00 per persoon per dag.
  5. * Akkomodasie per dag sluit in verblyf, hout, PH, gids, slagters en koelkamer.
  6. Jagvoertuig R1000-00 per dag.
  7. Vuurwapen verhuring teen R1500-00 per dag plus ammunisie.
  8. Voël jagte kan ook vooraf gereël word teen R1200-00 per jagter per dag.
  9. Macnab ook beskikbaar teen R9000-00, minimum 2 persone.
  10. Boog jagte ook beskikbaar teen R1700-00 per boog jagter per dag.
  11. Ons bied ook bergfiets roetes aan.
  12. Kom geniet ook ’n 4×4 duine ondervinding saam met ons wat vooraf gereël moet word.

PRYSLYS PER SPESIE

Spesies Biltong Trofee Trofee mates
Afrika Bok R5 000 R5 000 geen
Bergskaap R15 000 R25 000 28 duim
Blesbok R3 500 R7 500 15 duim
Blou Wildebees R8 500 R10 500 28 duim
Bontebok R10 000 R20 000 13 duim
Bosbok R15 000 R20 000 15 duim
Buffel R125 000 R185 000 40 duim
Duiker R 5 000 R8 000 4,75 duim
Eland R 15 000 R35 000 blou kuifkop bulle
Europese Bosvark R 5 000 R 5 000 geen
Gemsbok R 9 000 R12 500 38 duim
Goue Gemsbok R 15 000 R20 000 38 duim
Goue Wildebees R 15 000 R20 000 28 duim
Kameelperd R 30 000 R30 000 geen
Koedoes R 18 000 R25 000 48 duim
Koper Springbok R 4 500 R7 500 13,5 duim
Letchwe R 15 000 R25 000 25 duim
Nyala R 18 000 R25 000 26 duim
Roan R 40 000 R65 000 26 duim
Rooi Hartebees R 6 500 R8 500 23 duim
Rooibok R 3 500 R5 500 23,5 duim
Rooiribok R 10 000 R15 000 7,25 duim
Simetare R 15 000 R20 000 36 duim
Springbok R 2 500 R4 500 13,5 duim
Steenbok R 3 000 R5 000 4,5 duim
Swart Rooibok R 15 000 R18 000 23,5 duim
Swart Springbok R 4 500 R7 500 13,5 duim
Swart Wildebees R 5 500 R6 500 25 duim
Swart Witpense R 35 000 R45 000 40 duim
Takbok R 5 500 R5 500 geen
Tetsebi R 20 000 R20 000 13 duim
Vaalribok R 10 000 R15 000 7,5 duim
Vlakvark R 3 000 R5 000 geen
Volstruis R 5 000 R5 000 geen
Waterbok R 8 500 R12 500 28 duim
Wit Blesbok R 5 500 R7 500 15 duim
Wit Springbok R 8 000 R12 000 13,5 duim
Zebra R8 000 R8 000 geen

*Alle ander spesies sowel as eksotiese spesies op aanvraag beskikbaar

Baie dankie vir die geleentheid, ons hoor graag van jou. Ons kan enige tyd gekontak word vir enige navrae.

Chris – 071 491 4193 (whatsapp)

R950.00 / Night

Request Booking
0

Send your requirement to us. We will check email and contact you soon.

0

Description

Kudu Safaris Africa – Douglas, Northern Cape

Where true hunting tradition meets comfort

Welcome to Kudu Safaris Africa, located just outside the quiet town of Douglas in the heart of the Northern Cape – a hunting destination that combines wide-open landscapes, rich game populations, and genuine farm-style hospitality.

🦌 The Hunting Farm
The farm stretches across classic Northern Cape savanna – open plains, dry riverbeds, scattered camelthorn trees, and rocky outcrops – offering the perfect setting for tracking Kudu, Gemsbok, Springbok, Blue Wildebeest, and more. Whether you’re after a seasoned trophy or looking for your first hunt, the terrain challenges your skills while offering rewarding opportunities.

🏡 The Lodge
Accommodation is provided in a fully refurbished farmhouse that sleeps up to 12 guests comfortably. The lodge is tastefully decorated with an authentic farm feel, while offering all modern comforts – including quality beds, a well-equipped kitchen, braai (BBQ) facilities, and a spacious veranda overlooking the open veld where game often passes by.

🌄 Why Choose Kudu Safaris Africa?

  • Exclusive hunting on a private, well-managed farm

  • Excellent trophy-quality game with experienced guides

  • Comfortable lodge perfect for families or hunting groups

  • Vast savanna terrain that delivers a true walk-and-stalk experience

  • Golden sunsets, peaceful nights, and unforgettable memories

Feel the thrill of the chase, the stillness of the veld, and the satisfaction of an authentic hunt. Kudu Safaris Africa is calling.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kudu Safaris Africa”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

New Releases

×